Text:Werk In My, Gees Van God
Author:Edwin Hatch
Translator and Adapter:Marianne Viljoen
Tune:TRENTHAN
Composer:Robert Jackson
Media:MIDI file

8240. Werk In My, Gees Van God

1 Werk in my, Gees van God,
Skenk my ’n lewe nuut
Dat ek kan liefhê soos U sê
En doen wat U my gebied.

2 Werk in my, Gees van God,
Skep reinheid in my hart
Sodat ek een met U kan wees
Gehoorsaam in woord en gees.

3 Werk in my, Gees van God,
So sal ek ewig leef.
Lewe met U in ewigheid
U koninkryk my omgeef.

Text Information
First Line: Werk in my, Gees van God
Title: Werk In My, Gees Van God
Author: Edwin Hatch (1878)
Translator and Adapter: Marianne Viljoen (2005)
Meter: SM
Language: Afrikaans
Copyright: Public Domain
Tune Information
Name: TRENTHAN
Composer: Robert Jackson (1888)
Meter: SM
Key: F Major
Copyright: Public Domain



Media
Adobe Acrobat image: PDF
MIDI file: Midi
Noteworthy Composer score: Noteworthy Composer Score
More media are available on the tune authority page.

Suggestions or corrections? Contact us